Spesiale versoek….


Ons wil graag ons skoolgebou verfraai, maar het die ondersteuning van ons ouers en gemeenskap nodig.  Ons het dringend die volgende skenkings nodig:

*  Verf

*  Arbeid – indien u werkloos is, en nie u skoolfonds kan betaal nie, kontak die skool. 

*  ‘Scaffolding’

Kontak asb. die skoolhoof indien u ‘n skenking wil maak!


Leave a Comment

Upcomming Events

September  2010
Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun
   
  1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30  

Facebook

Our Sponsors