A warm welcome to De Vrije Zee’s own web page. We hope that the information contained within these pages will lead to insight and understanding of our school in general, its academics, sport and culture.
Met behulp van moderne tegnologie is die verspreiding van inligting om kennis te bekom, so ver weg soos die aanskakel van jou rekenaar. Dit is noodsaaklik vir enige organisasie om hierdie tegnologiese hulpbron strategies te benut. Daarom is dit vir ons ‘n voorreg om ons op die wyse te bemark aan ons ouerkorps en die breë gemeenskap.
Thank you that you switched your computer on today and accessed our site.
Die internetgebruiker sal stellig vind dat daar nog baie onbeantwoorde vrae sal wees en inligting wat nog kortkom, aangesien ons webblad nog in sy kinderskoene is.
Lekker lees.
Hennie vd Spuy
Skoolhoof
