School Song

DIE SKOOLLIED

Uit kinderhart die mooiste lied
van hierdie Tygerberg gebied
Kinderstemme eer jou naam
O, dierbaar skool van roem en faam
Jy is die bron van hoop en krag.
Vir gister, môre en vandag.
In studie, sport en speel
bring jy jou volle deel.
Deur heel die lange jaar
Spreek jou stem so sterk en klaar
tot ons wat altyd en getrou
aan jou trotse naam sal bou.

THE SCHOOLSONG

From depths of childhood pours a song
Throughout the realms of Tygerberg
Ev’ry child reveres your name
O cherised school of joyous fame
You are the spring of hope and strength
In moments past, today and hence
In study, sport and play
You’ve paved a solid way
Throughout the echoing years
Your dear voice has rung so clear
So we, who’ve truly been fulfilled,
On your precious name shall build.

Die skoollied se melodie is gekomponeer deur Frieda Holzapfel.
Die teks is geskryf deur F. S. Neethling.
Die harmonisering is geskryf deur Danie Louw.
Die Engelse vertaling is geskryf deur Mev. L. Teixeira in 1987. Mev. Teixeira is tans nog as departementshoof by De Vrije Zee bedrywig.

Upcomming Events

September  2010
Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun
   
  1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30  

Facebook

Our Sponsors